Perfekte Kerk vir onperfekte mense.
Perfekte Kerk vir
onperfekte mense.
Invloed Kerk skep spasies waar mense wat vêr van God af is weer naby kan kom. Daarom hou ons kerk in jou taal. Hier sal jy dit maklik vind om God se hart te voel, die Bybel duidelik te verstaan en die opwinding beleef om lewe saam met God aan te pak. Laat weet ons gerus hoe ons jou kan bystaan in jou reis saam God.

































